Hierdie Skool ontvang geen ondersteuning van die regering nie en ons het baie leerders wat ons wens ons kon help.
Indien u die skool wil help ondersteun, maak asseblief 'n skenking van enige bedrag aan ons skoolfonds.
Ons benodig 3 nuwe klaskamers wat ons meer as R600 000 sal kos.
Help ons asseblief om ons teiken te bereik sodat ons kan voortgaan om kwaliteit onderwys aan hierdie leerders te verskaf.